Episode 70: So Loop Hy Maar - Greteli Fincham & Marguerite van Eeden 馃馃挮馃

1:20:32
 
Share
 

Manage episode 285025975 series 2430082
By Niel Kidd and Pietie Beyers. Discovered by Player FM and our community 鈥 copyright is owned by the publisher, not Player FM, and audio is streamed directly from their servers. Hit the Subscribe button to track updates in Player FM, or paste the feed URL into other podcast apps.
"Josef, Dawid en Eva, drie Bybelkarakters - ek het s贸 baie vrae! Ek wil net om 'n tafel met hulle sit en h贸贸r..." "I get by with a little help from my friends, family and faith." Greteli Fincham en Marguerite van Eeden is Suid-Afrikaanse aktrises wie my trots maak om deel van hierdie industrie te wees. Nederigheid, humorsin, plaaslike sowel as Netflix produksies, 'n hoofmeisie, side-hustles, onsekerhede, prestasies, geloof en 'n quick-fire round, alles in hierdie podcast. Persoonlik voel medemenslikheid deesdae vir my soos groter kuns as kreatiwiteit - iets wat almal in kan deel. Hierdie twee talentvolle geeste maak waves in wat hulle doen en maak vriende oor wie hulle is 馃挌

81 episodes