NB Publishers is the largest local publishing company in South Africa with seven main imprints, including Human & Rousseau, Tafelberg, Queillerie, Kwela, Best Books, Lux Verbi and Pharos.
N
NB Publishers


1
H&R-boekgesprek: Rachelle Greeff gesels met Dianne Du Toit Albertze oor bottelnek breek bek
46:03
46:03
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
46:03
In hierdie episode van ons podsending gesels dramaturg en skrywer Rachelle Greeff met Dianne Du Toit Albertze oor haar debuutroman, bottelnek breek bek. Melody Seherrie van die NRO Gender Dynamix vertel meer oor die organisasie en Amy Brown vermaak die gehoor met haar toonsetting van liedjies wat in die boek beskryf word. Die podsending is opgeneem…
N
NB Publishers


1
Kwela Book Chat: For You, I'd Steal a Goat by Niq Mhlongo with Sara-Jayne Makwala King
57:34
57:34
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
57:34
In this week’s episode the award-winning broadcaster, journalist, and author Sara-Jayne Makwala King interviews Niq Mhlongo on his latest short story collection published by Kwela Books, For You, I’d Steal a Goat. In For You, I'd Steal a Goat, award-winning writer Niq Mhlongo presents masterfully told stories rooted in South African life. With his …
N
NB Publishers


1
Melinda Ferguson Books Chat with Ismail Lagardien & Ferial Haffajee
59:07
59:07
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
59:07
In this week’s episode of the NB Publishers podcast, Ferial Haffajee chats to Ismail Lagardien about his book Too White to be Coloured, Too Coloured to be Black. His book is a hybrid narrative, blending memoir with social commentary and political analysis. Always in search of "home", the book tracks Ismail Lagardien's vast experiences of a deeply l…
N
NB Publishers


1
Tafelberg-boekgesprek: Tertius Kapp gesels met Carien Smith oor Bot
50:01
50:01
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
50:01
In hierdie episode van NB-Uitgewers se podsending gesels Tertius Kapp met Carien Smith oor haar verrassende, onderhoudende kortverhaalbundel, Bot.In hierdie ambisieuse debuutbundel word die leser op reis geneem. Na wêrelde van verstommende ─ dog onmiddellik herkenbare ─ tegnologiese vooruitgang. Waar bespiegeling en die magiese skouers skuur met di…
N
NB Publishers


1
Queillerie-boekgesprek: Jonathan Amid gesels met Rudie van Rensburg oor sy boek Monster
47:45
47:45
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
47:45
Luister na die jongste episode van NB-Uitgewers se podsending om te voel asof jy ook by Rudie van Rensburg se onlangse boekbekendstelling was! Jonathan Amid gesels met Rudie oor sy jongste spanningsroman, Monster.Waaroor gaan Monster?Die laaste voerings van oudpolisiespeurder Carl Bester (lesers onthou hom uit 2019 se Vloek) se lewe torring los toe…
N
NB Publishers


1
Tafelberg-boekgesprek: Ivor Price gesels met Johannes de Villiers oor Meer as jou seerkry
55:00
55:00
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
55:00
Wat is post-traumatiese groei? Hoe gaan jy aan as jy beroof is van die lewe wat vir jou kosbaar was? Luister na dié episode van ons podsending vir Ivor Price se gesprek met Johannes de Villiers oor sy boek Meer as jou seerkry. Die insig wat Johannes de Villiers verwerf het toe sy eie lewe uitmekaar geval het, is die inspirasie vir hierdie boek. Joh…
N
NB Publishers


1
Best Books Book Chat: Please Like What You See and Other Stories contributors
11:00
11:00
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
11:00
In this episode of the NB Publishers podcast, we hear from contributors Cicely van Straten, Dumisani Hlatswayo, Ekow Duker, Elrica East, Mbali Sikakana and Pamela Newham about their stories in this anthology. Please Like What You See and Other Stories features original stories by established and debut authors aimed at English Home Language Learners…
N
NB Publishers


1
Human & Rousseau-boekgesprek: Jonathan Amid in gesprek met Hannes Barnard oor Die wet van Gauteng
54:17
54:17
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
54:17
Luister in die jongste episode van ons podsending na Jonathan Amid se gesprek met Hannes Barnard oor sy aksiebelaaide spanningsroman, Die wet van Gauteng.Waaroor gaan Die wet van Gauteng?Kaptein Cindie McKelly, ’n forensiese spesialis van Randfontein Polisiestasie, word een oggend in Februarie na ’n misdaadtoneel in Kagiso ontbied. Daar vind sy die…
N
NB Publishers


1
Kwela Book Chat: Adulting 101 by Jen Thorpe with Sam Beckbessinger
53:07
53:07
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
53:07
In this episode of the NB Publishers podcast, Jen Thorpe helps us navigate the tricky terrain of adulthood and shares some great life hacks from her book Adulting 101. Sam Beckbessinger, author of Manage Your Money Like a Fucking Grownup, leads the discussion. This episode was recorded during an Exclusive Books webinar launch. Get your copy of Adul…
N
NB Publishers


1
Human & Rousseau-boekgesprek: Gesprek met Louis Krüger oor Die verleiding van Eva de Winter
38:57
38:57
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
38:57
In hierdie episode gesels die skrywer Louis Krüger met SARIE-boekeredakteur Phyllis Green. Die verleiding van Eva de Winter is 'n ragfyn bestekopname van die grysland in 'n huwelik, en tegelyk 'n verkenning van die skaduagtige en manipulerende wêreld van farmaseutika en big data. Deur die skrywer van o.m. Gevaarlike land (1990), Herinnering aan Agn…
N
NB Publishers


1
Tafelberg-boekgesprek: Jean Meiring in gesprek met Ben Viljoen oor Die vloek van Levitikus
55:33
55:33
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
55:33
In hierdie episode van NB-Uitgewers se podsending voer Jean Meiring 'n uiters interessante onderhoud met skrywer Ben Viljoen. Die vloek van Levitikus is Ben Viljoen se derde roman, voorafgegaan deur ’n Nuwe Wildernis (2013) en ’n Ballade vir Nkunzi (2020).Waaroor gaan Die vloek van Levitikus?Die wêreld van die gemarginaliseerde is ’n eensame plek, …
N
NB Publishers


1
Kwela Book Chat: The Man Who Loved Crocodile Tamers by Finuala Dowling with John Maytham
42:52
42:52
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
42:52
In this episode of the NB Publishers Podcast we hear John Maytham in conversation with Finuala Dowling about her new novel, The Man Who Loved Crocodile Tamers. The interview was recorded at the book launch at Exclusive Books, V&A Waterfront in Cape Town.More about the book:Gina knows hardly anything about her father apart from the fact that he was …
N
NB Publishers


1
Lux Verbi-boekgesprek: Morné Mundey gesels met Barend Vos oor Rut en Boas
14:43
14:43
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
14:43
Morné Mundey van Radio Helderberg gesels met die skrywer Barend Vos oor sy roman, Rut en Boas. Dr. Barend Vos is ’n bekroonde Christenskrywer en predikant. Waarom het Barend Vos hierdie Bybelverhaal gekies vir sy roman?Waaroor gaan Rut en Boas?Rut is 'n jong weduwee. Wanneer haar skoonma Naomi ─ self ook 'n weduwee ─ wil teruggaan na Betlehem waar …
N
NB Publishers


1
Tafelberg-boekgesprek: Koöperasiestories met Margit, Alexa & De Klerk
47:20
47:20
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
47:20
Teatervervaardiger Margit Meyer-Rödenbeck gesels met mede-teaterfundi’s Alexa Strachan en De Klerk Oelofse oor die impak van Koöperasiestories en PG du Plessis se nalatenskap. PG du Plessis was een van Afrikaans se meestervertellers. En met Koöperasiestories wat ook as ’n televisiereeks uitgesaai is, het hy volksbesit geword. Hierdie heruitgawe is …
N
NB Publishers


1
Melinda Ferguson Books Chat: White Trash by Terry Angelos with Tracy Going
52:36
52:36
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
52:36
"It's enormously courageous to write the things you tell us in your book, because you did these things to yourself. You chose this lifestyle." In this episode, we hear from publisher Melinda Ferguson about this brave memoir, followed by a conversation between Tracy Going and the author of White Trash, Terry Angelos.More about White Trash by Terry A…
N
NB Publishers


1
Human & Rousseau-boekgesprek: Truïse Prinsloo gesels met Sidney Gilroy oor Vlam
48:07
48:07
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
48:07
"Waarom lees mense spanningsfiksie vir ontvlugting in 'n land met soveel misdaad?" Die skrywer van Vlam, Sidney Gilroy, beantwoord hierdie en ander interessante vrae in sy gesprek met Truïse Prinsloo, senior fiksieredakteur by Human & Rousseau.Vlam is nog ’n blitsblaaier deur Sidney Gilroy! Middernag, die skrywer se tweede roman, is in 2021 met die…
N
NB Publishers


1
Tafelberg-boekgesprek: Zelda Bezuidenhout gesels oor en lees voor uit Anderkant die blou
6:47
6:47
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
6:47
In hierdie episode van NB-Uitgewers se potgooi gesels Zelda Bezuidenhout oor haar jeugroman, Anderkant die blou en sy lees ook 'n gedeelte voor. Dis altyd spesiaal om 'n voorlesing deur die skrywer self te hoor!Zelda Bezuidenhout is ’n skrywer van jeugverhale, kortverhale, radiodramas, rubrieke, reklamekopie en volwasse fiksie. Haar eerste roman vi…
N
NB Publishers


1
Tafelberg Book Chat: But He Speaks So Well by Ivan Johnson with Rebecca Davis
56:59
56:59
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
56:59
What happens in Swakopmund stays in Swakopmund? In this episode of the NB Publishers podcast writer Rebecca Davis chats to Ivan Johnson about his memoir, But He Speaks So Well: Memoir of a South African identity crisis.More about the book: Join Ivan Johnson in this memoir of an identity crisis as a high-spirited boy from a close-knit family on the …
N
NB Publishers


1
Human & Rousseau Book Chat: The Haunted Library by Bontle Senne (Illustrated by Mogau Kekana)
54:54
54:54
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
54:54
In this episode the renowned bookworm Lorraine Sithole chats to author Bontle Senne and illustrator Mogau Kekana about their book An Anansi Mystery: The Haunted Library. They discuss the inspiration for the story, the style of the illustrations, education, the importance of reading from a young age, and much more.Music: "Urban Haze" by Scott Holmes…
N
NB Publishers


1
Human&Rousseau-boekgesprek: Jonathan Amid gesels met Elrien Scheepers oor Donkerbloed
58:57
58:57
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
58:57
In hierdie episode gesels Jonathan Amid met Elrien Scheepers oor haar jeugroman, Donkerbloed. Waaroor gaan dit? Dit is die jaar 2045 in die stad Etswagoli. Sybella ondersoek die raaisel rondom haar ma en suster se dood in ’n lugtaxi-ongeluk wanneer haar pad kruis met Yala, ’n onwettige hokvegter. Maar waarom is die kuborg, Cedric Morton, op haar sp…
N
NB Publishers


1
Tafelberg Book Chat: Midlife Money Makeover by Kim Potgieter with Maya Fisher-French
48:45
48:45
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
48:45
In this episode of Tafelberg Book Chats the author of Midlife Money Makeover, Kim Potgieter, chats to Maya Fisher-French with a few guest appearances. Kim Potgieter is a leading authority on holistic financial planning. She has helped hundreds of clients put money in its right place – making sure it enables them to live the life they really want, o…
N
NB Publishers


1
Kwela-boekgesprek: Cintaine Schutte gesels met Zelda Bezuidenhout oor Die waarde van stil bure
48:57
48:57
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
48:57
In hierdie episode gesels die gewilde skrywer Zelda Bezuidenhout met aktrise Cintaine Schutte. Zelda Bezuidenhout is ’n skrywer van jeugverhale, kortverhale, radiodramas, rubrieke, reklamekopie en volwasse fiksie. Haar eerste roman vir volwassenes, Die dekonstruksie van Retta Blom, het in 2019 by Kwela Boeke verskyn. Haar jeugverhaal As mens geluk …
N
NB Publishers


1
Melinda Ferguson Books Chat: Female Fear Factory by Pumla Dineo Gqola with Sisonke Msimang
1:05:41
1:05:41
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
1:05:41
In this episode of Melinda Ferguson Books Chats the author of Rape and Female Fear Factory, Pumla Dineo Gqola, chats to South African writer, activist and political analyst, Sisonke Msimang. Where Rape: A South African nightmare introduced strategies for disrupting rape culture at an individual level, Female Fear Factory offers an even bolder visio…
N
NB Publishers


1
Human & Rousseau-boekgesprek: Dr Mia Oosthuizen gesels met De Wet Hugo oor sy kinderboeke
46:18
46:18
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
46:18
In hierdie episode gesels die gewilde skrywer De Wet Hugo met die kinderboekspesialis Dr Mia Oosthuizen. De Wet Hugo is 'n laerskoolonderwyser en werk al vir meer as 'n dekade by 'n Britse Internasionale Skool in Saoedi-Arabië. Hy kom oorspronklik van 'n Bolandse wynplaas af, maar noem Kleinmond deesdae sy Suid-Afrikaanse tuiste. Hy het reeds bydra…
N
NB Publishers


1
Human & Rousseau-boekgesprek: Truïse Prinsloo gesels met Helene de Kock oor Elisabet se oorlog
54:23
54:23
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
54:23
In hierdie episode gesels Truïse Prinsloo, senior fiksieredakteur by Human & Rousseau, met Helene de Kock oor haar jongste roman, Elisabet se oorlog. Hulle gesels ook oor haar vorige boeke, skryfwenke en meer.Oor Elisabet se oorlog:Dis 1938 en Elisabet Uys se onrus oor haar voorgenome huwelik met Johannes Barnard groei saam met die gerugte dat daar…
N
NB Publishers


1
Tafelberg Book Chat: Can We Be Safe? by Ziyanda Stuurman with Jonny Steinberg
55:56
55:56
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
55:56
In this episode of Tafelberg Book Chats the author of Can We Be Safe? The future of policing in South Africa, Ziyanda Stuurman, chats to South African writer and scholar, Jonny Steinberg. In South Africa, both ‘crime’ and ‘safety’ are loaded terms. Ziyanda Stuurman unpacks the complex and fraught history of policing, courts and prisons in South Afr…
N
NB Publishers


1
Melinda Ferguson Books Chat: Nation on the Couch by Wahbie Long with Dr. Mark Solms
54:45
54:45
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
54:45
Are we going to be okay? In this episode of Melinda Ferguson Books Chat the author of Nation on the Couch: Inside South Africa's Mind, Prof Wahbie Long, chats to Dr Mark Solms, South African psychoanalyst and neuropsychologist.Provocative, insightful and brilliantly written by Professor Wahbie Long, Nation on the Couch explores life in our beloved …
N
NB Publishers


1
Human & Rousseau-boekgesprek: Nèlleke de Jager gesels met Jaco Fouché oor Simoelégri
41:02
41:02
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
41:02
In hierdie episode gesels Nèlleke de Jager, uitgewer by Human & Rousseau, met Jaco Fouché oor sy jongste roman, Simoelégri ─ die wenner van die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2021. Die gesprek is oorspronklik op Netwerk24 uitgesaai.Oor hierdie boek:Lady Die het huisvesting gevind in die ruïne van ’n kerk, in ‘n stadsbuurt genaamd Simoelégri. Baie v…
N
NB Publishers


1
Kwela Book Chat: Touch with Kim Windvogel, Tiffany Kagure Mugo, Nakhane, Roché Kester & Efemia Chela
58:51
58:51
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
58:51
Join Kim Windvogel and Tiffany Kagure Mugo with panelists Nakhane and Roché Kester for a discussion about Touch: Sex, sexuality and sensuality moderated by Efemia Chela.More about Touch:What comes to mind when you think about sex?Touch explores sex as a vast, yet intertwined experience with oneself and between people. It draws on the experiences of…
N
NB Publishers


1
Kwela Book Chat: You Have Struck a Rock by Gugulethu Mhlungu with Danielle Bowler
1:03:20
1:03:20
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
1:03:20
In this episode of Kwela Book Chats the author of You Have Struck a Rock: Women fighting for their power in South Africa, Gugulethu Mhlungu, chats to feminist writer and editor Danielle Bowler. Drawing on the experiences of women ranging from political activists to domestic workers, sex workers and students, commentator and writer Gugulethu Mhlungu…
N
NB Publishers


1
Weerlose meganika: Elna van der Merwe gesels met Anton Roodt
50:54
50:54
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
50:54
Anton Roodt, Bloemfonteinse argitek en die skrywer van Weerlose meganika, gesels met Huisgenoot-boekeredakteur Elna van der Merwe. Luister hier na hul gesprek op ons podsending.Oor die roman: Onlangs is ’n merkwaardige vonds gemaak: ’n koperplaatfoto wat by die Slag van Bloedrivier geneem is . . . dit wys drie engele teen die oggendmis! Die neerdaa…
N
NB Publishers


1
Trompie & Saartjie: #70BooksToReadBeforeYouGrowUp
7:16
7:16
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
7:16
Exclusive Books are celebrating 70 years and April’s Children’s Month with a must-read list for the young and young-at-heart with the #70BooksToReadBeforeYouGrowUp campaign. Listen to Lundi Khoisan on The Morning Shot interview publisher Michelle Cooper about the iconic Trompie and Saartjie series on Mix 93.8 FM. These heritage classics are include…
Luister hier na Frieda van den Heever se voorlesing uit Skepsel deur Willem Anker. Skepsel is onlangs met die 2021 UJ-prys vereer en kan by goeie boek- en aanlynwinkels bestel word.Meer oor die boek:Aan die Kaapse Weskus versorg Rebecca Maas haar sterwende pa in ’n tegnologies gevorderde slimhuis, ’n huis wat praat in ’n halfbekende stem. Op die ho…
N
NB Publishers


1
Marius Swart in gesprek met P.P. Fourie oor 'n Hart is so groot soos 'n vuis
55:55
55:55
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
55:55
’n Hart is so groot soos ’n vuis is Pieter Fourie se debuutroman. Dit is oorspronklik in Engels geskryf as The Heart Is the Size of a Fist en is meesterlik vertaal na Afrikaans deur Marius Swart, ’n dosent in vertaling en Afrikaanse taalkunde aan Stellenbosch Universiteit. Op 16 Maart het Marius en Pieter tydens ’n geselligheid by Stellenbosch Book…
N
NB Publishers


1
Onderhoud met Julian Jansen op Radio Helderberg
18:58
18:58
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
18:58
Luister na ’n onderhoud met joernalis en skrywer van Seuns sonder pa's, Julian Jansen, op Radio Helderberg.In Suid-Afrika ken meer as 60% van kinders nie hul pa nie. Hierdie gebrek aan ’n pa lei dikwels tot ’n gemis aan ’n gevoel van behoort. Julian Jansen, joernalis van Rapport en oud-onderwyser, ondersoek hierdie fenomeen en hoe die probleem aang…
In this episode of Kwela Book Chats the author of the riveting novel, The Fall shares details about her writing process, advice for budding writers, and other behind-the-scenes gems. In conversation with Jen Thorpe is her publisher, Carolyn Meads, who worked closely with her on the The Fall. Stick around until the end to hear the awesome book trail…
N
NB Publishers


1
Kwela Book Chat: Mermaid Fillet by Mia Arderne
54:29
54:29
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
54:29
Mermaid Fillet by Mia Arderne was one of the hottest debut novels to hit the South African literary scene in 2020. Stevlyn Vermeulen, editor at Kwela Books, sat down with her to hear more about her journey towards being a published writer, the things that inspired the book and her writing process.More about Mermaid Fillet: In an alternative Cape To…
N
NB Publishers


1
Ons gesels met die skrywer en illustreerder van die Ouma Hester-reeks
11:35
11:35
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
11:35
’n Vakansie saam met ouma Hester is nooit vervelig nie! In hierdie episode vertel skrywer Janie Oosthuysen en illustreerder Alistair Ackermann ons bietjie meer van die opwindende nuwe Ouma Hester-reeks, waarvan die derde boek volgende jaar verskyn. Janie Oosthuysen lees ook ‘n stukkie voor wat oud en jonk sal geniet, so luister saam en beleef self …
In hierdie episode hoor ons by Karen de Wet, die samesteller van 'n Vry vrou: Gedigte van Antjie Krog, asook by Krog self wat hierdie bloemlesing vir hulle beteken. Verder voer Helené Prinsloo 'n gesprek met Antjie Krog waarin sy gesels oor 50 jaar van digter wees en verskeie gedigte voorlees soos nét sy kan.Krog is ’n internasionaal gerekende digt…
N
NB Publishers


1
Bruidzilla ─ 'n boodskap en voorlesing van Marion Erskine
7:09
7:09
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
7:09
Bruidzilla deur Marion Erskine is die perfekte teenmiddel vir 2020 en laat lesers wyd en syd skaterlag. Luister hier na Marion se boodskap en kort voorlesing. Bruidzilla kan by boekwinkels of aanlyn bestel word. Dit is ook as e-boek beskikbaar. Meer oor die boek: Tillie se beste vriendin Milanka ís high-maintenance, maar so ken Tillie haar, en Mila…
N
NB Publishers


1
'n Storie uit Jakkals en Wolf: Die rondekop gedierte
6:02
6:02
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
6:02
Luister hier na Die rondekop gedierte, 'n storie uit Jakkals en Wolf, soos voorgelees deur Johann Nel. Meer oor die boek: Dit is nie net Wolf wat onder Jakkals se streke deurloop nie, maar die ganse diereryk - van koning Leeu tot die kleinste diertjie ry aan die pen. Niemand is bestand teen die uitgeslape Jakkals se poetse nie, en die een wat hom p…
N
NB Publishers


1
Ster en die skugter vyf: Voorlesing & Agter-die-skerms
8:28
8:28
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
8:28
Luister na hierdie spesiale podsending waarin skrywer Henriëtte Linde-Loubser en illustreerder Elizabeth Pulles met ons gesels oor hul boek, Ster en die skugter vyf. Buiten die interessante agter-die-skerms-inligting is daar ook ‘n pragtige voorlesing deur die skrywer waarna luisteraars kan uitsien. Nou beskikbaar op die NB Publishers-podsending op…
N
NB Publishers


1
Anton Roodt gesels oor Weerlose Meganika en Albe Grobbelaar lees voor
6:07
6:07
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
6:07
In hierdie episode vertel Anton Roodt ons meer oor sy debuutroman, Weerlose Meganika. Luisteraars kan ook uitsien na 'n voorlesing deur Albe Grobbelaar. Luister nou op die NB Publishers-podsending op die platform van jou keuse.Loer op ons webtuiste vir meer inligting oor hierdie merkwaardige roman: http://www.nb.co.za/af/view-book/?id=9780624091356…
In this episode, publisher Melinda Ferguson, co-author Nan Roux and of course, GiGi, tell us more about the hottest story of the decade. GiGi: Nipple Caps & G-strings is the sensational bare-all memoir of a woman who strategically took on an industry dominated by men and not only survived, but thrived. Order your copy of GiGi from leading bookstore…
N
NB Publishers


1
Sidney Gilroy gesels oor Middernag en lees voor
7:02
7:02
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
7:02
Sidney Gilroy vertel ons meer oor sy tweede spanningsroman, Middernag, en lees ook vir ons 'n gedeelte voor. Luister saam op die NB Publishers-podsending op die platform van jou keuse.Bestel Middernag deur Sidney Gilroy by boekwinkels regoor die land of aanlyn. Meer oor die boek op ons webtuiste: http://www.nb.co.za/af/view-book/?id=9780798180542Mu…
N
NB Publishers


1
Anzil Kulsen gesels met MedFM oor Reënboogmelodie
13:22
13:22
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
13:22
Luister hier na ‘n onderhoud met Anzil Kulsen op MedFM waar sy met Annerle Barnard oor haar nuutste boek Reënboogmelodie gesels.Diané sukkel van jongs af met 'n eetversteuring. Tot sy Robert ontmoet, 'n aantreklike man wat haar help en aanvaar net soos sy is en met wie se steun sy weer kans sien vir die lewe. Robert het haar nog altyd lief gehad en…
New light has been cast on the release of Nelson Mandela after 27 years in jail. The information comes from a secret archive of documents accumulated for over a decade while Mandela was in jail by a senior National Party minister, Kobie Coetzee. Coetzee was the Justice and Prisons minister and had easy access to Mandela. He was intimately involved …
N
NB Publishers


1
Francois Smith gesels met MedFM oor Die kleinste ramp denkbaar
47:18
47:18
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
47:18
Luister hier na Annerle Barnard se onderhoud met Francois Smith op Vars GeInk, 'n program op MedFM. Francois gesels oor sy jongste roman, Die kleinste ramp denkbaar.Op die oog af is dié roman ’n storie oor ’n goeie dokter en ’n slegte polisieman. Want ’n bosluisbyt aan die polisieman Frans Schuin lei onverwags tot ’n tydperk van verwarring by die p…
Luister hier na twee voorlesings deur Jaco Fouché uit sy jongste roman, Aanspreeklikheid. Aanspreeklikheid is die naaswenner van die Groot Afrikaanse Romanwedstryd vir 2018. Dit is Fouché se eerse roman in sewe jaar, 'n fassinerende ondersoek na die betekenis van aandadigheid, maar ook die rol van die skrywer. Dit word beskou as 'n hoogtepunt in sy…
N
NB Publishers


1
Onderhoud met Marzanne Leroux van der Boon op MedFM
16:34
16:34
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
16:34
Luister hier na ‘n onderhoud met veteraanskrywer Marzanne Leroux van der Boon op MedFM waar sy oor haar nuutste boek Israel-reeks 11: Hooglied gesels.Die Jode het nog altyd ’n lied gehad om te sing: Soms ’n lied van vreugde; soms ’n lied van pyn en lyding. Ook vir die Kriges is daar vreugde liedere en pynliedere. Yhoshi word dertien en dis tyd vir …