show episodes
 
Loading …
show series
 
In hierdie episode van NB-Uitgewers se podsending gesels Tertius Kapp met Carien Smith oor haar verrassende, onderhoudende kortverhaalbundel, Bot.In hierdie ambisieuse debuutbundel word die leser op reis geneem. Na wêrelde van verstommende ─ dog onmiddellik herkenbare ─ tegnologiese vooruitgang. Waar bespiegeling en die magiese skouers skuur met di…
 
Webster Tarpley is interviewed and gives a breakdown of Nixon, Watergate, Ford who's real name is Lesley King. Either Tarpley is completely ignorant of the bloodline families that inhabit DC or he is one of them. In whole he opens up most of the facts about what happened in that time and it is not much different from now. DC is a corrupt sess-pool …
 
Luister na die jongste episode van NB-Uitgewers se podsending om te voel asof jy ook by Rudie van Rensburg se onlangse boekbekendstelling was! Jonathan Amid gesels met Rudie oor sy jongste spanningsroman, Monster.Waaroor gaan Monster?Die laaste voerings van oudpolisiespeurder Carl Bester (lesers onthou hom uit 2019 se Vloek) se lewe torring los toe…
 
please consider a gift donation towards the costs of the permanent custody hearing that will be on Tuesday 06/07/2022. You can send donations to our other Red Hen at: paulatotherow@gmail.com because Ms. MaGoo doesn't have a paypal account. Please mark as GIFT. US residents can send money under Friends & Family with NO FEES! https://www.paypal.com/u…
 
Wat is post-traumatiese groei? Hoe gaan jy aan as jy beroof is van die lewe wat vir jou kosbaar was? Luister na dié episode van ons podsending vir Ivor Price se gesprek met Johannes de Villiers oor sy boek Meer as jou seerkry. Die insig wat Johannes de Villiers verwerf het toe sy eie lewe uitmekaar geval het, is die inspirasie vir hierdie boek. Joh…
 
In this episode of the NB Publishers podcast, we hear from contributors Cicely van Straten, Dumisani Hlatswayo, Ekow Duker, Elrica East, Mbali Sikakana and Pamela Newham about their stories in this anthology. Please Like What You See and Other Stories features original stories by established and debut authors aimed at English Home Language Learners…
 
Jeff is back to discuss Musk. No application for GrapFeen. Patrick joins me to discuss the ongoing psyop. E-Lawn MuTz https://www.joshwhotv.com/video/.QCZ62g/my-letter-the-mysterious-lineage-of-elon-musk https://graphene-flagship.eu/ https://web.archive.org/web/20170903000500/http://www.nature.com/news/graphene-booms-in-factories-but-lacks-a-killer…
 
Luister in die jongste episode van ons podsending na Jonathan Amid se gesprek met Hannes Barnard oor sy aksiebelaaide spanningsroman, Die wet van Gauteng.Waaroor gaan Die wet van Gauteng?Kaptein Cindie McKelly, ’n forensiese spesialis van Randfontein Polisiestasie, word een oggend in Februarie na ’n misdaadtoneel in Kagiso ontbied. Daar vind sy die…
 
In this episode of the NB Publishers podcast, Jen Thorpe helps us navigate the tricky terrain of adulthood and shares some great life hacks from her book Adulting 101. Sam Beckbessinger, author of Manage Your Money Like a Fucking Grownup, leads the discussion. This episode was recorded during an Exclusive Books webinar launch. Get your copy of Adul…
 
Patrick and Greg separately join me. The video Greg spoke of is below. https://youtu.be/l0CQsifJrMc Patrick's links http://aidsinfonet.org/fact_sheets/view/725AHPIntGuidfinal.pdf https://en.wikipedia.org/wiki/2,4-Dinitrochlorobenzene https://pubmed.ncbi.nlm.nih.gov/3873745/ vaccinefraud.com politicalartfranzetta.com Me: Telegram - https://t.me/wrht…
 
In hierdie episode gesels die skrywer Louis Krüger met SARIE-boekeredakteur Phyllis Green. Die verleiding van Eva de Winter is 'n ragfyn bestekopname van die grysland in 'n huwelik, en tegelyk 'n verkenning van die skaduagtige en manipulerende wêreld van farmaseutika en big data. Deur die skrywer van o.m. Gevaarlike land (1990), Herinnering aan Agn…
 
We are officially back on our bullsh-t with an episode about cryptids! Cate introduces us to a little-known sea serpent, Jen discusses the legend of the Deer Woman. Our Patreon is on pause while we get back in the swing of things! Thank you all so much for your support and understanding Twitter: @Haunted_Pod Instagram: @ThisPodcastIsHaunted Faceboo…
 
In hierdie episode van NB-Uitgewers se podsending voer Jean Meiring 'n uiters interessante onderhoud met skrywer Ben Viljoen. Die vloek van Levitikus is Ben Viljoen se derde roman, voorafgegaan deur ’n Nuwe Wildernis (2013) en ’n Ballade vir Nkunzi (2020).Waaroor gaan Die vloek van Levitikus?Die wêreld van die gemarginaliseerde is ’n eensame plek, …
 
In this episode of the NB Publishers Podcast we hear John Maytham in conversation with Finuala Dowling about her new novel, The Man Who Loved Crocodile Tamers. The interview was recorded at the book launch at Exclusive Books, V&A Waterfront in Cape Town.More about the book:Gina knows hardly anything about her father apart from the fact that he was …
 
Morné Mundey van Radio Helderberg gesels met die skrywer Barend Vos oor sy roman, Rut en Boas. Dr. Barend Vos is ’n bekroonde Christenskrywer en predikant. Waarom het Barend Vos hierdie Bybelverhaal gekies vir sy roman?Waaroor gaan Rut en Boas?Rut is 'n jong weduwee. Wanneer haar skoonma Naomi ─ self ook 'n weduwee ─ wil teruggaan na Betlehem waar …
 
Teatervervaardiger Margit Meyer-Rödenbeck gesels met mede-teaterfundi’s Alexa Strachan en De Klerk Oelofse oor die impak van Koöperasiestories en PG du Plessis se nalatenskap. PG du Plessis was een van Afrikaans se meestervertellers. En met Koöperasiestories wat ook as ’n televisiereeks uitgesaai is, het hy volksbesit geword. Hierdie heruitgawe is …
 
Loading …

Quick Reference Guide

Copyright 2022 | Sitemap | Privacy Policy | Terms of Service
Google login Twitter login Classic login